Rampherstellingsentrum in University City, Missouri maak Volgende Week toe

Release Date Release Number
23
Release Date:
October 26, 2022

‘n Rampherstellingsentrum in University City sal op Woensdag, 2 November om 5 nm permanent sluit.

Centennial Commons (Ontspanningsentrum)

7210 Olive Blvd.

University City, MO 63130

Een Rampherstellingsentrum bly oop om oorlewendes by te staan wat direk geaffekteer was deur die 25-28 Julie rampvloed en ernstige storms:  

Ranken Technical College

Mary Ann Lee Technology Center

1313 N. Newstead Ave.

St. Louis, MO 63113

(Naby die hoek van Newstead en Page)

Behalwe as anders aangedui, is die herstellingsentrum ure as volg:

Maandag – Vrydag, 8 vm. – 6 nm.

Saterdag, 8 vm. – 5 nm.

Gesluit op Sondae

By alle herstellingsentrums, verskaf spesialiste van FEMA en die U.S. Small Business Administration  inligting rakende beskikbare dienste, en verduidelik bystandsprogramme, en help oorlewendes om aansoeke te voltooi en hulle status na te spoor.

  • Die FEMA aansoek sperdatum is op 7 November.
     
  • Doen aanlyn aansoek by  FEMA te DisasterAssistance.gov of bel 800-621-FEMA (3362).
     
  • Indien jy bystand benodig met jou aansoek, kan FEMA hulpverlening verskaf by die Rampherstellingsentrum.
     
  • Geen afspraak word benodig om die Ramphestellingsentrum te besoek nie. Instappers is welkom.
     
  • Mense direk geraak deur die oorvloeding in St. Louis City, St. Louis County en St. Charles County mag enige herstellingsentrum besoek vir persoonlike hulp.

Let wel: die FEMA aansoek sperdatum is op 7 November.

Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.

Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.

Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.

Tags:
Laas opgedateer