St. Louis City, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap inwoners het nog net edrie dae oor om aansoek te doen vir FEMA ramp bystand voor die 7 November sperdatum.
Press Releases
Die Rampherstellingsentrum (DRC) by Ranken Technical College in St. Louis sal op Maandag 7 November om 5 nm sluit. p.m.
St. Louis City, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap inwoners het nog net een week oor om aansoek te doen vir FEMA ramp bystand voor die 7 November sperdatum.
‘n Rampherstellingsentrum in University City sal op Woensdag, 2 November om 5 nm permanent sluit.
St. Louis City, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap het nog net twee weke oor op vir FEMA rampbystand aansoek te doen voor die 7 Nov. sperdatum.
Meer as $101.2 miljoen in federale en staat bystand is goedgekeur vir inwoners van die stad St. Louis, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap wat geraak is deur die 25-28 Julie vloedramp. Nagenoeg 200 federale personeel van regoor die land is steeds plaaslik beskikbaar om Missouriane te help met die herstelling na die vloedramp.
‘n Ramphersellingsentrum in St. Louis County sal net vir die dag op Dinsdag, 18 Oktober sluit en op Woensdag, 19 Oktober om 8 vm heropen. Die sentrum sal permanent sluit op Vrydag, 21 Oktober om 5 nm.
FEMA bied gratis inligting oor how om jou huis veiliger en sterker te maak – ongeag of dit deur die somer se vloedramp beskadig was.
‘n Ramphestellingsentrum in St. Louis County sal op Woensdag, 12 Oktober om 6nm sluit. Dit sal heropen as ‘n U.S. Small Business Administration (SBA) Disaster Loan Outreach Center (DLOC) (Ramplening Uitreik Sentrum) op Donderdag, 13 Oktober om 9 vm.
Alle rampherstellingsentrums sal gesluit wees op Maandag, 10 Oktober agv. Columbus/Inheemse Mensedag en sal op Dinsdag, 11 Oktober heropen.