Twee Rempherstellingsentrums Sluit Volgende Wees, en Vier Sentrums Sal Oop Bly

Release Date Release Number
014
Release Date:
September 21, 2022

Twee FEMA Rampherstellingsentrums sal volgende week permanent sluit. Die vier ander sentrums sal oop bly om mense wat direk deur die vloedramp van 25-28 Julie geraak is by te staan.

Herstellingsentrums wat volgende week sluit:

ST. CHARLES COUNTY

O’Fallon Municipal Centre

100 N. Main St.

O’Fallon, MO 63366

Sluit permanent om 6 nm op Woensdag, 28 September

ST. LOUIS CITY

Salvation Army Temple Center

2740 Arsenal St.

St. Louis, MO 63118

(Naby die hoek van Arsenal en California)

Sluit permanent om 5 nm op Saterdag, 1 Oktober

Vier herstellingstentrums sal oop bly:  

ST. LOUIS CITY

Ranken Technical College

Mary Ann Lee Technology Center

1313 N. Newstead Ave.

St. Louis, MO 63113

(Naby die hoek van Newstead en Page)

ST. LOUIS COUNTY

Urban League Empowerment Center

9420 W. Florissant Ave.

Ferguson, MO 63136

(Gesluit op 21-22 September 21—22 vir ‘n reeds aangekondigde geleentheid)

University City Recreation Division

Centennial Commons

7210 Olive Blvd.

University City, MO 63130

Hazelwood Civic Center

8969 Dunn Road

Hazelwood, MO 63042

Herstellingsentrum ure is:

Maandag – Vrydag, 8 vm – 6 nm

Saterdag, 8 vm – 5 nm

Gesluit op Sondae

By die rampherstellingsentrums is daar spesialiste van FEMA, asook van die U.S. Small Business Administration (SBA) om intligting te verskaf oor beskikbare dienste en om hulpverleningsprogramme te verduidelik en om  en om oorlewndes te help om aansoeke in te vul en die status daarvan na te speur.
 

  • Die FEMA aansoek sperdatum is 7 Oktober
  • Indien u hulp benodig kan FEMA u bystaan by ‘n Rampherstellingsentrum.
  • Doen aanlyn aansoek by FEMA by DisasterAssistance.gov of bel 800-621-FEMA (3362).
  • Geen afspraak is nodig om die Rampherstellingsentrums te besoek nie. Instappers word verwelkom.
  • Mense wat direk geraak is deur die vloedramp in St. Louis stad, St. Louis County (graafskap) en St. Charles County (graafskap) mag enige herstellingsentrum besoek.

FEMA se Individual Assistance toegif gelde toeken is hoef nie terugbetaal te word nie vir:

  • Huur Bystand indien u moes verhuis as gevolg van vloedskade
  • Persoonlike Eiendom wat beskadig of vernetig was deur die vloed
  • Huisvestig Vergoeding indien u tydelik in ‘n hotel moes bly
  • Basiese Huis Herstelwerk vir huiseienaars wie se primêre woning deur oorvloeding beskadig is
  • Ander Ernstige Behoeftes wat deur die onlangse vloed veroorsaak is

Bykomend tot die genoemde bystand, neem asseblief kennis van die volgende:

  • Slegs een aansoek per huishouding
  • FEMA betaal nie vir verlore of beskadigde voedsel nie

​​​​​​​Volgens die wet is FEMA nie gemagtig om versekeringsuitbetalings of bystand van ander bronne te dupliseer nie.                                                                                                 

Huiseienaars en Huurders: Na aansoek by, indien u verwys is na die SBA vir ‘n ramplening, voltooi en handig asb.die aansoek in. Deur die SBA aansoek in te handig word dit moontli om in aanmekring te kom vir bykomende toegifte indien u nie aanvaar word vir die SBA lening nie.

Indien u kwalifiseer vir ‘n lening, het u daardie hulpmiddel beskikbaar sou u kies om dit te aanvaar.

Hulp met u SBA aansoek is beskikbaar by enige van die Rampherstellingsentrums.                       

Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.

Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.

Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.

Tags:
Laas opgedateer