FEMA RAMPHERSTELLINGSENTRUM IN ST. LOUIS SLUIT OP 7 NOVEMBER [https://www.fema.gov/af/press-release/20221102/fema-disaster-recovery-center-st-louis-closes-november-7] Release Date: November 1, 2022 Die Rampherstellingsentrum (DRC) by Ranken Technical College in St. Louis sal op Maandag 7 November om 5 nm sluit. p.m. 7 NOVEMBER IS OOK DIE AANSOEK SPERDATUM VIR FEDERALE BYSTAND vir individue wat direk geraak was deur die storms en vloede van 25-28 Julie in St. Louis, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap.     RANKEN TECHNICAL COLLEGE MARY ANN LEE TECHNOLOGY CENTER 1313 N. NEWSTEAD AVE. ST. LOUIS, MO 63113 (OP DIE HOEK VAN NEWSTEAD EN PAGE) SLUIT PERMANENT OP MAANDAG 7 NOVEMBER OM 5 NM. Buiten om aansoek te doen by die DRC, is daar verskeie maniere waarop huurders en huiseienaars wat deur die Julie vloerdamp geraak is, aansoek kan doen vir FEMA bystand voor die 7 November sperdatum. * Doen aansoek aanlyn by DisasterAssistance.gov [https://www.disasterassistance.gov/] * Laai af en gebruik die FEMA mobile app [https://www.fema.gov/about/news-multimedia/mobile-products] om aansoek te doen * Bel die FEMA Hulplyn by 800-621-3362 om aansoek te doen * Indien jy ‘n herlei diens gebruik, soos video herleiding (VRS), telefoon onderskrifte of ander dienste, gee asb. die nommer aan FEMA van daardie diens. Die hulplyn is sewed ae per week oop. Drup op #2 vir Spaans of 3 vir ‘n tolk wat jou taal praat. Gratis regshulp is beskikbaar aan individue in St. Louis, St. Louis Graafskap en St. Charles Graafskap wat hulp benodig met rampverwante sake soos huisherstellingskontrakte en versekeringseise, verhuurder sake en die vervanging van regsdokumente. * Inwoners van die St. Louis area mag 800-829-4128 bel om ‘n boodskap te laat oor regsake vooruitspruitend van skade wat deur die vloede veroorsaak is. Maak seker jy sluit in jou naam, telefoon nommer, en die grafskap waar u woon. Missouri prokureur-vrywilligers sal jou so gou doenlik terugbel. Besonderhede is aanlyn: https://news.mobar.org/free-legal-assistance-available-to-st-louis-area-flood-victims/ Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA [https://twitter.com/mosema_] en @FEMARegion7 [https://twitter.com/femaregion7]. Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov [https://recovery.mo.gov/] en FEMA.gov/disaster/4665 [https://www.fema.gov/disaster/4665]. _Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.__ _